Meeting Category: Ward 3 Committee Meetings

Jul 16
SBF Terugvoering: Wyk 3 Wykskomiteevergadering | SBF Feedback: Ward 3 Ward Committee Meeting

Die Stilbaai Besigheidsforum (SBF) dien op die Wyk 3 Wykskomitee en neem gereeld deel aan besprekings oor aangeleenthede wat die ontwikkeling van Stilbaai en die plaaslike sake-omgewing raak. Hier volg ‘n kort terugvoer oor die belangrikste sake wat tydens die Junie-vergadering bespreek is. Julie se Baai-ontwikkeling Die voorgestelde ontwikkeling van ‘n gedeelte van Julie se […]