Vereistes:
· Rekenaarvaardig
· Tweetalig
· Eie vervoer
· Moet bereid wees om oortyd te werk
· Goeie telefoonetiket
Ondervinding wat in u guns sal tel:
· Debiteure & Krediteure
· Ontvangs
· Mediese fonds eise en ICD10 kodes
· Elexir sagteware
Begindatum: 1 November 2024
Epos asb CV’s na: charlenslin@xsinet.co.za
Indien u niks van ons gehoor het teen 25 Oktober 2024 nie, was u aansoek onsuksesvol.