Benewens die statutêre sake, fokus hierdie jaar se AJV op twee strategiese gesprekke oor die toekoms van ons dorp en sakewêreld. Dit is ‘n unieke geleentheid om u stem te laat hoor en deel te wees van ‘n betekenisvolle netwerkgesprek. Tema 1: Stilbaai se Toekoms – Hoe Groei Ons, en Wat Moet Ons Behou?’n Gesprek […]