2026 AHi-toekennings: Plaas jou besigheid in die kollig | 2026 AHi Awards: Put Your Business in the Spotlight

2026 AHi-toekennings

Inskrywings vir die 2026 AHi-toekennings is nou oop.

Is jy die eienaar van ’n klein besigheid, nuwe onderneming, gasvryheidsbesigheid of kleinskaalse boerdery in die Wes-Kaap? Dit is jou geleentheid om jou prestasies ten toon te stel en jou besigheid op ’n groot verhoog te laat erken.

Die wenners sal tydens die AHi Glamorous Gala op Donderdag, 17 September 2026, aangekondig word.

Toekenningskategorieë

  • AHi Kleinbesigheid van die Jaar
  • AHi Nuwe Onderneming van die Jaar
  • AHi Gasvryheidsbesigheid van die Jaar
  • AHi Kleinskaalse Boer van die Jaar

Wenners sal baat vind by waardevolle media-blootstelling en bemarkingsgeleenthede, wat kan help om hul besighede se profiel te verhoog.

Skryf nou in en plaas jou besigheid in die kollig.

Entries for the 2026 AHi Awards are now open.

Are you a small business, startup, hospitality business, or small-scale farmer in the Western Cape? This is your opportunity to showcase your achievements and have your business recognised on a prestigious stage.

Winners will be announced at the AHi Glamorous Gala on Thursday, 17 September 2026.

Award Categories

  • AHi Small Business of the Year
  • AHi Startup Business of the Year
  • AHi Hospitality Business of the Year
  • AHi Small-scale Farmer of the Year

Winners will benefit from valuable media exposure and marketing opportunities, helping to raise the profile of their businesses.

Enter now and put your business in the spotlight.