Benewens die statutêre sake, fokus hierdie jaar se AJV op twee strategiese gesprekke oor die toekoms van ons dorp en sakewêreld. Dit is ‘n unieke geleentheid om u stem te laat hoor en deel te wees van ‘n betekenisvolle netwerkgesprek.
Hierdie gesprekke word gefasiliteer deur ’n ervare onafhanklike fasiliteerder, met begrip vir plaaslike dinamika en ’n passie vir gesprek met impak.
Indien u self op ’n paneel wil deelneem, of iemand wil nomineer, laat weet ons asseblief byvoorbaat – sperdatum: Vrydag, 18 Julie 2025
Along with the statutory issues, this year’s AGM focuses on two strategic discussions about the future of our town and local business environment. It’s a unique opportunity to have your voice heard and engage in meaningful peer-to-peer conversations.
These discussions will be guided by an experienced, independent facilitator with insight into local dynamics and a passion for purposeful engagement.
If you would like to serve on a panel or nominate someone to participate, please let us know in advance – deadline: Friday, 18 July 2025